25 Mei 2020 God kan, wat ek en jy nie kan!

25 Mei 2020 God kan, wat ek en jy nie kan!

1 0 4 mesi fa
God kan, wat ek en jy nie kan! As ek en jy soms so in ons eie koppe en wêreldjies verdwaal en nie mooi weet wat is vandag of môre se pad nie, dan wil die Gees van God ons inlei in Sy waarheidspad. Kom word saam stil en besef net weer wie is die God wat jou uitnooi om Sy kind te word en saam met Hom die trek-pad te stap. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto